Rietspruitdam (ventersdorp)

Home Forums Visserman Rietspruitdam (ventersdorp)

This topic contains 1 reply, has 2 voices, and was last updated by Profile photo of Marius Marius 2 years, 9 months ago.

Viewing 2 posts - 1 through 2 (of 2 total)
  • Author
    Posts
  • #1017
    Profile photo of Stefan
    Stefan
    Member

    Goeie môre julle. Ek gaan die naweek bietjie vang by Rietspruitdam naby Ventersdorp. Ek hoor baie stories van die dam wat dol leeg was en geen vis ens.

     

    Ek het die volgende plan uitgewerk en gegoogle maar wil graag hoor of julle enige raad het wat ek gemis het en of julle dalk inligting vir my kan gee net om die “nervs” te kalmeer. 😀

     

    Waardeer julle moeite hietmee

    Strop en aas aanbieding

    Bo: SWD

    Onder: Floatie met SWD

    Bol: voer

     

    Dips wat voorgestel is :

    Stuttafords / FX

    Raptor / Lotie

    Kiana / Turbo Garlic

    Banjo / Quatro

     

    #1019
    Profile photo of Marius
    Marius
    Member
Viewing 2 posts - 1 through 2 (of 2 total)

You must be logged in to reply to this topic.