Onlangse vangste

Home Forums Visserman Onlangse vangste

Tagged: 

This topic contains 3 replies, has 2 voices, and was last updated by Profile photo of Marius Marius 2 years, 9 months ago.

Viewing 4 posts - 1 through 4 (of 4 total)
  • Author
    Posts
  • #1003
    Profile photo of Stefan
    Stefan
    Member

    Lekker Kurper

     

    #1015
    Profile photo of Marius
    Marius
    Member

    Baie mooi kurper!! Dankie vir doe foto. Gee ons detail waar jy om gevang het ens.

     

    Groete

    Jardins Tackle

    #1016
    Profile photo of Stefan
    Stefan
    Member

    Ek het hom gevang op Kampersrus (Hoedspruit) in n boer ( Skoon Pa) se dam. Was die grootste een vir die naweek 1.3 Kg. Ons het wel by Klaserie ook gaan vang en het so 30 kurpers gevang in die sloepe maar almal was net net pan size gewees.

    #1018
    Profile photo of Marius
    Marius
    Member

    Dis lekker hier by ons is kurpers baie skaars.

Viewing 4 posts - 1 through 4 (of 4 total)

You must be logged in to reply to this topic.